Slegs Premium Individu. USD 0 vir 3 maande, en daarna USD 3,29 per maand. Aanbod slegs beskikbaar as jy Premium nog nie voorheen probeer het nie. Bepalings geld.
Aanbieding eindig 31 Desember 2026.

Dis die plek om die perfekte liedjie vir die oomblik te ontdek. Die plek wat musiek in jou lewe bring.

Premium Individu

  • Advertensievrye musiekAl die musiek, sonder al die advertensies. Net ononderbroke ritmes.
  • Baie hoë klankgehalteDelf dieper in musiek in met klankgehalte van tot ~320 kbps.
  • Vanlyn luisterLaai duisende liedjies af, of laat Musiek sonder data dit outomaties vir jou doen.
  • Volle beheer oor wat volgende speelHerhaal liedjies, speel albums in enige volgorde, en slaan oor soveel keer as wat jy wil.
USD 0 vir 3 maande, en daarna USD 3,29 per maand. Aanbod slegs beskikbaar as jy Premium nog nie voorheen probeer het nie. Bepalings geld.
Aanbieding eindig 31 Desember 2026.

Vir jou geskep, saam met jou.

  • Jou Neutedop aan die einde van die jaar
  • Gee jou bui ’n klankbaan met daylist

Jou vriende en familie is reeds hier. Werk saam, deel en luister saam.

  • Premium
    Speel enige liedjie op dieselfde tyd saam met vriende met Jam
  • Ontdek jou smaakpassing met Menglys

Waarvoor jy ook al lus is, daar is iets om jouself in te verdiep.

  • Luisterboeke+
    LuisterboekeKoop elke maand luisterure met die Luisterboeke+-ekstra. Vind uit
  • Premium
    PodsendingsKyk en luister na miljoene vertonings met verskillende onderwerpe vir elke luisteraar.

Luister enige plek na Spotify

Spotify is versoenbaar met meer as 2 000 toestelle. So waar jy ook al luister, jou musiek is daar by jou.

  • Op pad

    Op pad

    Koppel Spotify aan Apple CarPlay, Android Auto of jou kar se ingeboude stelsel en luister loshande.

  • Op pad

    Op pad

    Spotify werk op slimhorlosies en draagbare toestelle, sodat jou musiek saam met jou kan gaan sonder dat jou foon daar hoef te wees.

  • By die huis

    By die huis

    Luister op slimluidsprekers, jou TV, speletjiekonsole en meer. En wissel tussen toestelle sonder om jou ritme te verloor.

Sluit met Premium by die fees aan.

  • USD 0 vir 3 maande
Premium

Individu

USD 0 vir 3 maande

USD 3,29/maand daarna


  • 1 Premium-rekening

  • Kanselleer enige tyd

USD 0 vir 3 maande, en daarna USD 3,29 per maand. Aanbod slegs beskikbaar as jy Premium nog nie voorheen probeer het nie. Bepalings geld.
Aanbieding eindig 31 Desember 2026.

  • USD 0 vir 1 maand
Premium

Student

USD 0 vir 1 maand

USD 1,69/maand daarna


  • 1 geverifieerde Premium-rekening

  • Afslag vir studente wat in aanmerking kom

  • Kanselleer enige tyd

USD 0 vir 1 maand, en daarna USD 1,69 per maand. Aanbod gereserveer vir studente wat by 'n kwalifiserende geakkrediteerde hoëronderwysinstelling ingeskryf is. Nie beskikbaar vir gebruikers wat reeds Premium probeer het nie. Onderhewig aan die Spotify-studenteafslag se bepalings en voorwaardes.

Premium

Duo

USD 4,49/maand


  • 2 Premium-rekeninge

  • Kanselleer enige tyd

Vir paartjies wat by dieselfde adres woon. Bepalings geld.

Premium

Familie

USD 5,79/maand


  • Tot 6 Premium-rekeninge

  • Ouerbeheer vir die planbestuurder

  • Kanselleer enige tyd

Vir tot 6 familielede wat by dieselfde adres woon. Bepalings geld.