Gaan ’n wêreld van wonderlike stories binne.

Verken luisterboeke in Spotify. Ons het topverkopers, oorspronklike werke, gewilde titels en meer in elke genre.

Kry elke maand luisterure met die Luisterboeke+-ekstra.

Luisterboeke+ is ’n betaalde intekening vir $3,29/maand ná die proeflopie, bykomend tot jou kwalifiserende Premium-planne gefaktureer. Ongebruikte ekstra-ure verval maandeliks. Bepalings geld.

Luisterboeke op Spotify

  • Een plek vir alles waarna jy luister

    Luisterboeke verskyn reg langs musiek en podsendings. Luister op verskeie toestelle en hoor elke woord wanneer jy op pad of tuis is.

  • Luisterure per maand

    Met die Luisterboeke+-ekstra kry jy elke maand luisterure om titels in ons intekenaarkatalogus te speel. Ure stel maandeliks terug.

  • Honderde duisende titels

    Van klassiekes tot nuwe vrystellings in elke genre, vind jou volgende boek op Spotify.

Luisterboeke+

Luister elke maand na luisterboeke

Met Luisterboeke+ kry jy elke maand 15 uur se luisterboek-luistertyd by jou rekening gevoeg.

Probeer vandag 1 maand gratis. $3,29/maand daarna. Kanselleer enige tyd.

Net nuwe Luisterboeke+-intekenaars. Luisterboeke+ is ’n betaalde intekening vir $3,29/maand ná die proeftydperk, bykomend tot jou bestaande Premium-plan gefaktureer. Jy kan enige tyd Luisterboeke+ kanselleer sonder om jou Premium-plan te kanselleer, maar as jy jou Premium-plan kanselleer, sal alle ekstras wat jy het, ook gekanselleer word. Ongebruikte ekstra-ure verval maandeliks. Sien asseblief ons Bepalings vir betaalde intekeninge vir meer inligting.

Hoe om toegang tot luisterboeke op Spotify te kry

  • Ek het my eie Premium-plan

    Jy kan Luisterboeke+ koop om toegang tot ons intekenaarkatalogus te kry.

    ✓ Jou ure hernu elke maand op jou faktureerdatum. Enige ongebruikte ure verval en word nie oorgedra nie.
    ✓ Ure kan vir enige titels in ons intekenaar katalogus gebruik word.
    ✓ Jy kan Luisterboeke+ byvoeg om elke maand meer luisterure te kry.
    ✓ Jy kan ’n eenmalige aanvulling van ure of toegang tot individuele titels koop.

    Dit is alles van toepassing as jy die planbestuurder vir 'n Premium Familie- of Duo-plan is, maar let daarop dat die ingeslote ure slegs vir jou rekening is en nie met planlede gedeel word nie.

    Vind meer uit.

  • Ek’s op iemand anders se Premium Familie- of Duo-plan

    Jy kan luisterboek-luistertyd van jou planbestuurder versoek met die Luisterboeke+-ekstra.

    ✓ Jou planbestuurder kan jou toegang tot luisterboek-luistertyd met die Luisterboeke+-ekstra gee.
    ✓ Jy kan ’n eenmalige aanvulling van ure of toegang tot individuele titels koop.
    ✓ Jy kan gratis na ’n monster van enige luisterboek luister.

    Vra jou planbestuurder vir Luisterboeke+.

  • Ek’s op Premium Student

    Premium Student sluit nie luisterboek-luisterure in nie.

    ✓ Jy kan toegang tot individuele titels koop.
    ✓Jy kan gratis na ’n monster van enige luisterboek luister.

  • Ek’s op Spotify se gratis, advertensie-gesteunde plan

    Jy kan Luisterboeke+ koop om toegang tot ons intekenaarkatalogus te kry.

    ✓ Jy kan toegang tot individuele titels koop.
    ✓Jy kan gratis na ’n monster van enige luisterboek luister.

    Jy kan ook Luisterboeke+ by jou gratis plan voeg om maandelikse luisterure en toegang tot ons intekenaarkatalogus te kry.