Speel jou gunstelinge.
Luister na die liedjies waaroor jy mal is en ontdek nuwe musiek en podsendings.
Speellyste maklik gemaak.
Ons sal jou help om speellyste te maak. Of geniet speellyste wat deur musiekkenners gemaak is.
Maak dit joune.
Vertel ons waarvan jy hou, en ons sal musiek vir jou aanbeveel.
Spaar mobiele data.
Om minder data te gebruik terwyl jy musiek speel, skakel net databespaarder in instellings aan.
Speellyste is ’n uitstekende manier om musiekversamelings te stoor, of jy nou daarna wil luister of dit wil deel.
Om een te skep:
1. Tik op Jou biblioteek.
2. Tik op SKEP.
3. Gee jou speellys 'n naam.
4. Begin om liedjies by te voeg (en ons sal jou help).
1. Tik op Tuis.
2. Tik op Instellings.
3. Tik op Databespaarder.
4. Skakel Databespaarder aan.
Enige speellys met die wissel-ikoon sal wisselspeel.
Party speellyste het nie die wissel-ikoon nie, so jy kan op enige liedjie tik om dit te speel.
Tik op Soek. Onder Blaai deur alles, tik op Podsendings.