Studente kry Premium vir 1 maand gratis

Slegs USD 1.49/maand daarna. Kanselleer enige tyd.

Aanbod slegs beskikbaar vir studente by ’n geakkrediteerde instelling vir hoër onderwys. Aanbod nie beskikbaar vir gebruikers wat reeds Premium probeer het nie. Spotify-studenteafslagaanbieding Bepalings en voorwaardes geld.

Klankbaan vir jou studies

  • Advertensievrye musiek

    Studeer tot die son sak. Dans tot dagbreek.

  • Luister vanlyn

    Jy hoef jou nooit weer oor data te bekommer nie, ongeag waar jy is.

  • Musiek vir elke oomblik

    Miljoene liedjies, ongelooflike speellyste.

  • Sag op die ore

    Premium bied selfs meer klankgehalte in elke liedjie.

Enige vrae?

Ons het antwoorde

  • Kom ek in aanmerking vir hierdie plan?

    As jy 'n student is wat by 'n geakkrediteerde kollege of universiteit ingeskryf is en ouer as 18 jaar is, dan ja. Jy kan tot 4 jaar van Premium Student kry.

  • Hoe verifieer julle dat ek 'n student is?

    Ons verifieer jou inskrywingstatus via 'n derdeparty-diens genaamd SheerID. Vind meer uit.

  • Wat gebeur met my rekening wanneer ek gradueer of ophou studeer?

    Jy sal tot 12 maande vanaf die datum waarop jy ingeteken het of laas geverifieer het, steeds toegang tot Premium Student kry, terwyl dit beskikbaar is. As jy aan die einde van die periode nie meer 'n student is nie, kom jy nie meer in aanmerking vir Premium Student nie. Jou intekening sal dan outomaties oorskakel na 'n Premium Individu-plan teen USD 2.99/maand.

  • Hoeveel betaal ek en wanneer?

    Jy sal USD 1.49/maand betaal. As die prys in die toekoms verander, sal ons jou eers in kennis stel. Jy kan enige tyd op jou Spotify Rekening-bladsy kanselleer.

Studente kry Premium vir 1 maand gratis

Slegs USD 1.49/maand daarna. Kanselleer enige tyd.

Aanbod slegs beskikbaar vir studente by ’n geakkrediteerde instelling vir hoër onderwys. Aanbod nie beskikbaar vir gebruikers wat reeds Premium probeer het nie. Spotify-studenteafslagaanbieding Bepalings en voorwaardes geld.