USD 0,00 vir 3 maande van Premium Individu
Geniet advertensievrye musiek, vanlyn terugspeel en meer. Kanselleer enige tyd.
Slegs Premium Individu. USD 0 vir 3 maande, en daarna USD 3,29 per maand. Aanbod slegs beskikbaar as jy Premium nog nie voorheen probeer het nie. Bepalings geld.
Aanbieding eindig 22 September 2025.
Ervaar die verskil
Gaan Premium en geniet volle beheer oor jou luisterervaring. Kanselleer enige tyd.
Wat jy kry | Spotify se Gratis-plan | Spotify se Premium-planne |
---|---|---|
Advertensievrye musiek | ||
Laai af om vanlyn te luister | ||
Speel liedjies in enige volgorde | ||
Hoë klankgehalte | ||
Luister op dieselfde tyd saam met vriende | ||
Organiseer luisterwaglys |
Bekostigbare planne vir enige situasie
Kies ’n Premium-plan en luister na advertensievrye musiek sonder beperkings op jou foon, luidspreker en ander toestelle. Betaal op verskeie maniere. Kanselleer enige tyd.
1 Premium-rekening
Kanselleer enige tyd
USD 0 vir 3 maande, en daarna USD 3,29 per maand. Aanbod slegs beskikbaar as jy Premium nog nie voorheen probeer het nie. Bepalings geld.
Aanbieding eindig 22 September 2025.
1 geverifieerde Premium-rekening
Afslag vir studente wat in aanmerking kom
Kanselleer enige tyd
USD 0 vir 1 maand, en daarna USD 1,69 per maand. Aanbod slegs beskikbaar vir studente by ’n geakkrediteerde instelling vir hoër onderwys en as jy Premium nog nie voorheen probeer het nie. Bepalings geld.
2 Premium-rekeninge
Kanselleer enige tyd
Vir paartjies wat by dieselfde adres woon. Bepalings geld.
Tot 6 Premium-rekeninge
Beheer inhoud wat as eksplisiet gemerk is
Kanselleer enige tyd
Vir tot 6 familielede wat by dieselfde adres woon. Bepalings geld.
Enige vrae?
Ons het antwoorde.
Kry meer antwoorde op ons steundiensblad.
- Hoe werk die Spotify Premium-proeflopie?
As jy nog nooit Premium gehad het nie, kwalifiseer jy dalk vir ’n gratis proeflopie (of vir ’n laer tarief).Vir proeflopies sal jy nog steeds ’n geldige betaalmetode moet invoer om te registreer. Ons sal dit gebruik om jou land of streek te bevestig en betalings te ontvang as jy Premium wil behou nadat die aanbod geëindig het. Ons sal jou 7 dae voor jou proeflopie eindig ’n herinnering stuur. Landbeperkings en -bepalings is van toepassing.
- Hoe kanselleer ek my Premium-plan?
Jy kan jou Premium-plan enige tyd maklik aanlyn op jou rekeningbladsy kanselleer.
Wanneer betaalde Premium-intekeninge gekanselleer word, sal dit tot jou volgende faktureerdatum loop, en dan sal jou rekening na ons gratis diens oorskakel.
As jy gedurende ’n nulprys- gratis proeflopietydperk kanselleer, sal jy onmiddellik toegang tot jou Premium-voordele verloor en jou rekening sal na ons gratis diens oorskakel. Nulprys- gratis proeflopies kan nie weer geaktiveer word nie.
Jy sal steeds al jou speellyste en gestoorde musiek behou en met advertensies op ons gratis diens kan luister. - Hoe werk die Premium Duo-plan?
Premium Duo is ’n plan vir ’n paartjie wat saamwoon. Dit is ook goedkoper as twee Premium Individu-rekeninge vir die volle prys. Ons sal jou adres vra om te verseker dat jy by dieselfde adres woon. Jy kan direk ná die aankoop ’n lid na die plan nooi. Elke lid het sy eie aparte Premium-rekening en kan terselfdertyd met sy eie rekening luister. Alle gestoorde musiek en speellyste is hul eie. Die ander rekeninghouer kan nie sien waarna jy luister nie.
Lees meer oor Premium Duo. - Hoe werk die Premium Familie-plan?
Premium Familie is ’n plan vir tot 6 familielede wat saamwoon. Dit is ook goedkoper as wanneer almal hul eie Premium Individu-rekening vir die volle prys het. Ons sal jou adres vra om te verseker dat jy by dieselfde adres woon. Jy kan direk ná die aankoop lede na die plan nooi. Elke lid het hul eie aparte Premium-rekening en kan terselfdertyd met hul eie rekening luister. Alle gestoorde musiek en speellyste is hul eie. Ander rekeninghouers kan nie sien waarna jy luister nie.
Lees meer oor Premium Familie. - Hoe werk die Premium Student-plan?
As jy ’n student is wat by 'n geakkrediteerde kollege of universiteit ingeskryf is en ouer as 18 jaar is, dan ja. Jy kan tot 4 jaar van Premium Student kry.
Lees meer oor Premium Student. - Hoeveel kos Spotify Premium in Namibië?
Die Spotify Premium-pryse in Namibië verskil afhangende van watter Premium-plan jy kies: Die Spotify Premium Individu-plan kos USD 3,29 per maand, die Premium Duo-plan kos USD 4,49 per maand, die Premium Familie-plan kos USD 5,79 per maand, die Premium Student-plan kos USD 1,69 per maand. As jy nog nooit ’n Premium-plan gehad het nie, kwalifiseer jy dalk vir ’n gratis proeflopie (of vir ’n laer tarief). Landbeperkings en -bepalings is van toepassing.