Luister saam. Of luister apart.

Met aparte rekeninge kan julle almal julle eie advertensievrye musiek luister sonder dat julle beurte hoef te maak.

Beste waarde vir die familie

Familielede wat saam onder een dak woon, kan tot 6 Premium-rekeninge geniet. Jy sal net USD 4.99 per maand betaal.

  • Waarom Premium Familie kry?

    • Speel vanlyn. Luister enige plek.
    • Advertensievrye musiek luister. Geniet ononderbroke musiek.
    • Kies enige snit. Speel waarvan jy hou.
    • Onbeperkte oorslaan. Tik net Volgende.
  • Het jy alreeds Spotify Premium?

    As iemand in jou gesin reeds 'n Spotify-rekening het, kan hulle na Familie oorskakel en steeds al hul rekeninge behou

    • Musiek
    • Speellyste
    • Aanbevelings

Ouerkontroles

Stel eksplisieteinhoudfilters vir jou familielede op Premium, sodat jy altyd in beheer is van wat hulle kan en nie kan hoor nie.

hero_image

Kanselleer enige tyd

Premium Familie nie vir jou nie? Geen probleem nie – jy kan kanselleer wanneer jy wil.

Dit is maklik om Premium Familie te kry

  • Registreer of meld aan met jou bestaande rekening.

  • Nooi familielede saam met wie jy woon na Premium.

  • Familielede aanvaar die uitnodiging by die huis, bevestig hul adres, en dis al – jy is deel van die familie. *

* Familieplanlede moet by dieselfde adres woon om by Premium Familie aan te sluit.

Enige vrae?

Ons het antwoorde.

  • Deel ons 'n rekening, of kry ons elkeen ons eie?

    Elke familielid wat na Premium Familie genooi word, kry hul eie Premium-rekening sodat elkeen van julle julle eie musiek kan speel wanneer julle wil. Julle hoef nie mekaar se aanmeldbesonderhede te gebruik of tyd te skeduleer wanneer julle Spotify kan gebruik nie. En omdat julle nou aparte rekeninge het, word musiekaanbevelings volgens julle individuele smaak aangepas.

  • Ek is reeds op Premium. Wat gebeur met al my gestoorde musiek?

    Jy kan met jou bestaande Premium-rekening na Familie opgradeer en al jou gestoorde musiek, speellyste en aanbevelings hou.

  • Hoe werk die rekening? Deel ons die koste?

    Die persoon wat Familie koop, sal elke maand een rekening van USD 4.99 ontvang.

  • Kan ons net by die huis luister?

    Jy kan na Spotify luister waar ook al jy wil, op enige toestel.