Luister saam.
Luister apart.

Met twee aparte rekeninge kan julle albei julle eie musiek geniet sonder dat julle beurte hoef te maak.

Beste waarde vir twee

Twee mense, twee aparte Spotify Premium-rekeninge vir USD 3.99, alles op een rekening.

  • Waarom Premium Duo kry?

    • Laai musiek af. Luister enige plek.
    • Advertensievrye musiek.
    • Speel enige snit – selfs op mobiele toestelle.
    • Onbeperkte oorslaan. Tik net Volgende.
  • Het jy alreeds Spotify Premium?

    As jy na Duo oorskakel, behou jy al jou

    • Musiek
    • Speellyste
    • Aanbevelings

Wat is Premium Duo?

Premium Duo is 'n afslagplan vir 2 mense wat saamwoon.

hero_image

Kanselleer enige tyd

Kanselleer maandelikse intekening enige tyd aanlyn.

Dis maklik om Premium Duo te kry

  • Sluit aan by Duo deur te registreer of met jou bestaande rekening aan te meld.

  • Nooi iemand saam met wie jy woon uit om by Duo aan te sluit per e-pos, op WhatsApp - wat ook al vir jou werk.

  • Hulle aanvaar die uitnodiging by die huis, bevestig hul adres, en dis al – julle is albei op Duo. *

* Julle moet albei by dieselfde adres woon om by Premium Duo aan te sluit.

Enige vrae?

Ons het antwoorde.

  • Deel ons 'n rekening, of kry ons elkeen ons eie?

    Elke persoon op die plan kry hul eie Premium-rekening sodat julle nie mekaar se aanmeldbesonderhede hoef te deel of te gebruik nie. En omdat julle nou op aparte rekeninge is, word musiekaanbevelings volgens julle individuele smaak aangepas.

  • Ek is reeds op Premium. Wat gebeur met al my gestoorde musiek?

    Jy kan met jou bestaande Premium-rekening na Duo opgradeer en al jou gestoorde musiek, speellyste en aanbevelings hou.

  • Hoe werk die rekening? Deel ons die koste?

    Die persoon wat Duo koop, sal elke maand een rekening ontvang.

  • Kan ons net by die huis luister?

    Jy kan enige plek luister. Sodra ons geverifieer het dat julle by dieselfde adres woon, kan julle albei julle Spotify-rekeninge gebruik waar julle wil, op enige toestel.

Premium Duo. Musiek vir twee.

Twee Premium-rekeninge vir paartjies onder een dak.
USD 3.99/maand. Kanselleer enige tyd.